Spectacle World mentioned in Tygerburger Aug 2023. Home from Home


Denique Smith Met die somer om die draai en blootstelling aan sonlig wat toeneem, is die keuse van ‘n sonbril nie net ‘n modekwessie nie, maar ook ‘n belangrike stap om jou oe teen skadelike UVstrale te beskerm. Adele Camarena, oogkundige en eienaar van Spectacle World, beklemtoon die noodsaaklikheid van ‘n sonbril wat UVA en…
Jou bril is jou belangrikste modebykomstigheid. Dis die eerste ding wat mense raaksien en maak ‘n stelling oor wie jy is. Die nuutste brilmodes is interessant, kleurryk en bale opwindend. Adele Camarena, oogkundige en oogmodekenner van Kaapstad, gee raad oor hoe om die perfekte bril te kies. DEUR KARIN DE BEER Die mensdom is nou…
Die BurgerDie Burger (Kaap), Gesond! – 22 Sep 2023 Read More
Laat jou oë agter jou bril sprankel met dié topwenke vir jou grimering Laat jou oë agter jou bril sprankel met dié topwenke vir jou grimering Monica van der Walt Boekmerk Boekmerk Boekmerk Deel jou intekenaarartikels. Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan ‘n vriend! Read more