Presbiopie steek kop uit soos jy ouer word


Droë oë wat branderig en jeukerig voel, is deesdae baie algemeen. Skermtyd (van fone tot rekenaars) en selfs menopouse is van die sondebokke wat jou oë kan laat droog voel. Saamgestel deur Suzanne Kotzé 05/04/2024 Tydens ’n onlangse oogtoets by Spectacle World in Kaapstad, vra Adele Camarena (eienaar en direkteur van Spectacle Word) of ons oë nie…
Download here
Van rooi, geel en grys tot perske is van die kleure wat deel is van Pantone se herfsenwinterkleurpalet waaruit jy jou brilraam kan kies. Die kleurpalet is ‘n versameling onkonvensionele kleurkombinasies waardeur die brildraer uiting aan sy of haar persoonlikheld kan gee, se Adele Camarena, oogkundige en eienaar van Spectacle World. “Die grootste neigings sluit…