Herman Lategan reveiw
‘n Besoek aan Spectacle World het Herman Lategan, bekroonde skrywerjoernalis wat al internasionaal gepubliseer is, se lewe verander. “Ek het moeilik die woorde op my rekenaar se skerm gesien en moes dit telkemale vergroot. Verder het ek minder boeke begin lees, dit was net te veel van ? inspanning. Lees is vir my belangrik. Ek…