Maroela Media
Lizma van Zyl Soveel meer as net die venster tot die siel… Die beeld van ‘n lang skaam meisie in hoërskool met ‘n groot diklens bril het onlangs uit die bloute in my gedagtes opgeduik. Die dag toe ek wegry van die oogkundige met my eerste properse bril. Ek het onthou hoe sy pouses…