Spectacle World mentioned in Tygerburger Aug 2023. Home from Home


Jou bril is jou belangrikste modebykomstigheid. Dis die eerste ding wat mense raaksien en maak ‘n stelling oor wie jy is. Die nuutste brilmodes is interessant, kleurryk en bale opwindend. Adele Camarena, oogkundige en oogmodekenner van Kaapstad, gee raad oor hoe om die perfekte bril te kies. DEUR KARIN DE BEER Die mensdom is nou…
Die BurgerDie Burger (Kaap), Gesond! – 22 Sep 2023 Read More
Droë oë wat branderig en jeukerig voel, is deesdae baie algemeen. Skermtyd (van fone tot rekenaars) en selfs menopouse is van die sondebokke wat jou oë kan laat droog voel. Saamgestel deur Suzanne Kotzé 05/04/2024 Tydens ’n onlangse oogtoets by Spectacle World in Kaapstad, vra Adele Camarena (eienaar en direkteur van Spectacle Word) of ons oë nie…